Footloose and Fancy Free!

Hier’s ‘n lekker oue om te wys hoe ek voel – footloose en met verlof!

Moreaand hierdie tyd is ek tussen die berge, in die warmbaddens – eat your heart out!

11 Responses

  1. Enjoy! Kom terug met foto’s en baie stories!

  2. Hierdie song voer my baie jare terug!

    Geniet elke oomblik van jou verlof! 8)

  3. VER-LOF?! NOU? Dis ontoelaatbaar!!!
    Veels geluk ook, ek sien jy’t sommer 2 plasings in [TYDskrif], dit wil gedoen wees. en ek sien BG ook, sê solank vir hom ook geluk, ek sal nog self sê ook.

  4. eh eh eeeeeh!

  5. Geniet elke oomblik, voor jy weet is dit verby.

  6. Dankie boendoe, dankie Bib!

    wag-‘n-bietjie – ek doen, EK DOEN!

    LOL@Kop. Kop, elke jaar is dit moeilik vir ons as almal vakansie hou in Desember en ons moet werk. Dan kom end Januarie, en dan is dit ons beurt, en dan is dit LEKKERRRRR! Dankie vir die wense oor Tydskrif. Ek moet nog self gaan loer, maar die internet konneksie hier tussen die berge is bietjie stadig. Ek wou net hier kom loer en hello se.

    En vir julle vertel dat ek vanmiddag 19 keer met die supertube gegly het! Ek is verslaaf aan supertube!

    More gaan ons wynproe, so dalk slinger-slinger ek moremiddag af met die supertube! 😆

  7. Lyk my jy geniet jouself gate uit!!! Bring maar vir ons so paar lekker pics terug van jou wat so slinger met die supertube afgly!

  8. Die supertube is lewensgevaarlik…mens kan gly en jou gat avfal

  9. Dit klink so lekker! Geniet elke oomblik. Ekke is bang vir die supertube… ek HET al gegly en my gat afgeval!

  10. Geniet!

    En gaan loer bietjie by http://tandula.wordpress.com/

    T

  11. Dis so regte vakansie-liedjie………geniet elke oomblik!!!

Lewer kommentaar op Marina Kanselleer antwoord