Twee-in-Een Tags

Ek is so ver agter met my huiswerk, ek sal nog ‘n rukkie vat om als in te haal 😆

Zee tag my om my “brands” bekend te maak en toe kom Soldaat ook nog en tag my vir my mosaiek, so ek slaan nou twee vlieë met een klap dood.

BRANDS:

Tandepaste? Aquafresh Mint

Wasgoedseep? Bio Classic

Skottelgoed seep? ICU

Lyfseep? Elizabeth Anne babaseep

Parfuum? Dior se Pure Poison of Charlie blou

Tjoklit? Orange Flake

Tjips? Kaas Bubbles

Kougom? Mango & Lime Stimorol

Aanmaakkoeldrank? Ceres in die kannetjies

Grocery Winkel? Checkers

Kar? Toyota RunX

Klere? Foschini

Bank? Nedbank

Selfoon? Nokia

Computer? HP Entertainment

MOSAIEK:

Die foto’s in die mosaic is antwoorde op die volgende vrae:

Wat is jou naam?

Wat is jou gunsteling kos?

Watter hoërskool het jy bygewoon?

Wat is jou gunsteling kleur?

Watter vermaaklikheid ster is jou gunsteling?

Jou gunsteling drankie?

Jou droom vakansie?

Gunsteling nagereg?

Wat wil jy wees wanneer jy groot is?

Wat in die lewe het vir jou die meeste waarde?

Een woord om jouself te beskryf?

Jou blog/flickr/chat naam?

Teen die tyd ken almal seker al die mosaiek speletjie. Dit werk so:

Gaan eerste na Mosaic Maker toe. Kies daar jou kolomme (3) en rye (4). Maak Flickr se search bladsy oop in ‘n aparte venster. Tik dan die antwoord van elke vraag in en kies een foto van DIE EERSTE bladsy, en copy sy url in die mosaic maker se spasies. Wanneer jy klaar is, save die hele prentjie na jou rekenaar. Daar is ‘n SAVE button. Upload dan die mosaic soos ‘n gewone foto in jou post. Aan die onderkant sal jy ‘n code kry wat jy by die HTML deel van jou post paste, om erkenning te gee aan die foto’s wat jy gebruik.

Ek is natuurlik agteros in die kraal, so almal wat hier lees en nog nie getag is nie – consider yourself tagged – sommer vir albei tags!

Erkenning vir fotos:
1. “Saint Joan” starring Anne-Marie Duff 4, 2. The real cost of food, 3. oil painted sky, 4. Blue ice cave at the Jostedalsbreen glacier, 5. Non è un paese per vecchi, 6. My Friend Jack, 7. Fred R. White passes St. Helena Light, 8. Cherry Trifle, 9. when I grow up, I want to be a lawyer or a judge…, 10. The Chesil Beach at Portland – Jurassic Coast World Heritage Site, 11. S t u b b o r n *, 12. Sunchild

Advertisements

10 Responses

  1. Ek hou baie van jou mosaiek.

  2. Hi Sonnie

    Mmm Dior se pure poison ruik giftig!! 😆

    Ek hou baie van jou prentjies! Veral prentjie nr 11 😉

    Ek gaan nou in die kas grou of hier nie dalk ‘n flake met my naam op is nie!! 😉

  3. Jou mosaik is amazing!! Daai nr 9…. Ek wil ook tjoklits hê!

  4. Pragtige mosaiek Sonkind.

    Babaseep ruik darem maar lekker nê!

  5. Ek dink jy het die mooiste blog-naam foto. Ek het ook ‘n blou-grot! Skool naam?

  6. Demoerin – die skool is De Kuilen (Kuilsrivier) 🙂

  7. Mooi! Omtrent elke meisie het roomys as gunsteling nagereg!

  8. Woohoo! Nog ‘n roomys girl.

  9. Daai issie roomys nie! Daai is TRIFLE! Ek eet mos nie roomys nie 😆 😆

  10. Oom Jack Daniels en Roomys! Klink lekker!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: