Biegblok se storie

Vir die wat wonder of gewonder het:

HIER is die storie agter die storie van Biegblok.

Sterkte vir jou, my goeie, dierbare vriend Uno!

7 Responses

  1. Dankie Son. Ek en Boendoe gaan bly wees dat een van ons gunsteling blogs weer op die lug is 🙂

  2. Dammit, ek is nog steeds spam! In elk geval, ek glo jy sal my eventually red, Son, dus sal ek maar se wat ek wil se! Dankie vir die storie agter Biegblok, ek het al baie gewonder daaroor! En hopelik hou die skurwejantjies hulle kloutjies nou tuis!

  3. Sonkind, dit was darem wreed van die persoon wat dit gedoen het, toe biegblok daardie link by my gelos het eendag, het ek eers gedink nou wat nou, maar ek het gereeld daar gaan loer. Ek hoop die persoon word gevind en word blootgestel aan al die bloggers.

  4. Ek hoop ook daardie pes word vinnig opgespoor en ek het beslis ‘n paar goetertjies vir hom te sê!

  5. Ek kan nie glo iemand kan so laag wees nie. Maar nou ja jy hoef net die nuus daagliks te lees, of op die blogs te lees, om te besef daar is mense met serious issues daarbuite.

  6. Dankie vir die inligting, Sonkind. Ek hoop van harte almal respekteer nou die nuwe blog.

  7. Dankie Sonkind!

Lewer kommentaar