Twee vir Sondag

Ek het onverwags op hierdie girl se musiek afgekom. Ek wens ek kon meer van haar hier oplaai – sy sing stunning!

Ek stel my voor dat hierdie een sommer lekker sou gedans het op Ding se gladde rooi plaasstoep, veral so langarm om die draaie! 😆

En hierdie een is sommer net vir die erg mooi woorde!

Amy MacDonald – Run

Will you tell me when the lights are fading

Cos I can’t see, I can’t see no more

Will you tell me when the song stops playing

Cos I can’t hear, I can’t hear no more

She said I don’t know what you’re living for

She said I don’t know what you’re living for at all

He said I don’t know what you’re living for

He said I don’t know what you’re living for at all

But I will run until my feet no longer run no more

And I will kiss until my lips no longer feel no more

And I will love until my heart it aches

And I will love until my heart it breaks

And I will love until there’s nothing more to live for

Will you tell me when the fighting’s over

Cos I can’t take, I can’t take no more

Will you tell me when the day is done

Cos I can’t run, I can’t run no more

She said I don’t know what you did it for

She said I don’t know what you did it for at all

He said I don’t know what you did it for

He said I don’t know what you did it for at all

But I will run until my feet no longer run no more

And I will kiss until my lips no longer feel no more

And I will love until my heart it aches

And I will love until my heart it breaks

And I will love until there’s nothing more to live for

And I will love until my heart it aches

And I will love until my heart it breaks

And I will love until there’s nothing more to live for

Advertisements

9 Responses

  1. Lol!!!

    Ja, ons sou net moes meel gooi op daai stoep want die vuur sou lang ure moes brand en daar sou ‘n paar swaaie geswaai geword het.

    Ek wonder so dan en wan wat geword het van daai stoep.

    Daardie klip moet mos nou al warm gesit wees en die twak sakkie is seker nou al leeg.

    Of hoe?

  2. Sonkind, jou musiek het al die uitgesoekte beskore teikens gevind, dit is pragtig. hehe soos altyd!

    Basil; Ding se lewenslange – onuitblusbare – ewigbrandende-fakkel floreer op magic-fuel in almal se harte wat hom liefhet. Hehe jy maak my voete jeuk vir dans.

  3. Son, jy sal laat Jasper mal word. Sommer twee liedjies van sy gunsteling sangeres. Toegegee, dis pragtig.

  4. Omgepraat!!
    Nog nooit gehoor nie, maar dis stunning!

  5. Nice Blogs

    Please visit to my blog

    http://wongkeban.co.cc

  6. Sy is een van my mees geliefkoosde sangers, dankie vir die herinnering!

  7. Sonkind, ja nee, die meisiekind sing pragtig. Dankie dat jy dit met ons deel, veral omdat ek nog nooit van haar gehoor het nie.

  8. Ek hou baie hiervan!! Ek het nie eers van haar geweet nie.

  9. Ek ken nie vir Amy nie, maar is beindruk! Dankie vir die blootstelling!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: