Kontras (Karen van der Vyver)

hulle sê Birds of a feather flock together

maar hoekom

is daar precious poets tusssen plakkers,

hobos in high society clubs

en straatslette in ‘n rykman se bed?

môre sit sy vrou

met vigs besmet?

Birds of a feather se gat

dink ek,

tussen mense met monde

sit ek met ‘n bek.

One Response

  1. Teenoorgesteldes sê hulle
    komplimenteer mekaar
    maar hoekom
    hoor ek soort soek soort
    dis juis omdat
    plakkers nie poets is nie
    dat poets uitstaan
    tussen plakkers
    sonder hobos was daar
    maar een society
    almal dieselfde birds
    dis juis die stil monde
    wat ore laat hoor
    kontras bly ook maar
    uiteindelik
    afhanklik van mekaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: