Love Bites!

6 Responses

  1. Sonnie, vat jy darem vandag vir ding diepver terug in die verlede met HIERDIE song! Ding onthou nog klokhelder (en met ding se breinkapasiteit is dit opsigself ‘n prestasie!) wie waar wanneer hierdie song vir ding die eerstekeer gespeel het. Vandag nog laat die song vir ding wonder oor die titel: is die titel ‘n beskrywing van wat waarneembaar is – wanneer die lovers mekaar merkbaar gegroet het; of is dit ‘n opdrag, uitnodiging, belofte, onderneming of waarskuwing…. ?

  2. more^,goie naweek?hierdie fliek was de bomb,ek en vader xmas het die movie saam gekyk,die ou in die movie is so handsome,en daai meisie,flip!sy is so mooi!ek hoop vader xmas is man genoeg om nie dat sy ouers ons terug hou nie,as my man uitvind dan is dit maar a ander storie.

  3. Sjoe! Is dit by julle ook so warm op die Maandagmôre?

  4. Hey, jy’t familie op Swartruggens! Ek het were familie op Groot-Marico. My skoonsus was vir ‘n ruk dokter op Groot-Marico en Swartruggens, en my Broer op Zeerust!

  5. My gunsteling DL-song. Thanks! 🙂

  6. Ding – ek dink dis ‘n waarskuwing 😆

    anne – jy kan nie vader xmas so vir jouself hou nie, bring hom hier dan hou ons ‘n groepswoeps met BAIE geskenke 😈

    Kop – dis nooit warm genoeg vir my nie!

    Adam – my Swartruggens familie is die De Wets. Wys jou net hoe klein is die wêreld eintlik

    Boer – ek is mal oor amper al hulle musiek.

Lewer kommentaar op mykopop Kanselleer antwoord