Dankie!

Dankie Basil, vir hierdie mooiste verjaarsdagwense! Die video is cooler as cool! En dankie vir my geskenke – veral die glas wizard; dis die mooiste, fynste iets wat ek nog ooit gesien het! Hy het klaar sy plek in my “fairy garden”.

En Ding – dankie vir jou mooiste, mooie boodskap. Ek neem dit met my saam, vandag en vir die res van my jaar.

Pa Johan – geluk met jou verjaarsdag, ook vandag. Ek wens met my hele hart ek kon daar saam met julle gekuier het in Swartruggens! 

En nou gaan ek “party” hou! Dat die biesies bewe!!

Advertisements

8 Responses

  1. Happy Birthday Sonkind!!!!

  2. Veels geluk, en lekker party! Mag jy ‘n mooi nuwe lewensjaar tegemoetgaan.

  3. Al is dit ‘n dag laat – BAIE GELUK!! My man het ook gister verjaar en ons het gisteraand lekker gekuier saam met die familie.

  4. Baie geluk vir jou! Ek hoop jy het ‘n somer-sonskyndag gehad. Hier is ‘n virtuele tequila vir jou. Om stadig te geniet. 😉

  5. Het nie geweet nie…BAIE geluk! 8)

  6. Dankie – almal van julle! George, daardie tequila was net genoeg om die ‘party’ aan die gang te kry! 😆

  7. Askuus ek het dit gemis!!!!! Baie geluk man.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: