With or Without You

6 Responses

  1. Ek was nooit eintlik ‘n fan van U2 nie, en nooit eintlik besef nie – hierdie is ‘n mooi liedjie!

  2. Hierdie is een van die songs wat ek nooit moeg sal raak om na te luister nie. Nice!!

  3. Mooi!! Hierdie is een van my gunstelinge.

  4. Een van my favorites! Ek love U2.

  5. Dankie, Sonkind! ‘n Tydlose stunning song.

Lewer kommentaar op kaalvoetkind Kanselleer antwoord