30 000 and counting

Ek het iewers tussen gister en nou die 30 000 merk oorgesteek 😉

Blog Stats

Total views: 30,054

Elke nuwe voertuig gaan mos eintlik vir sy eerste “MAJOR Service” op 30 000 km. Nou wonder ek, het hierdie blog (of sy eienaar 😈 ) dalk nou ‘n “major service” nodig?

17 Responses

  1. Moenie iets regmaak wat nie stukkend is nie 😆
    Geluk met die 30 000!

  2. Geluk geluk geluk! Met al die bloggers wat so wegtrek en rekords breek moet ons darem ietsie in die lyn van ‘n partytjie probeer reël.

  3. Heeehaaaa, Baie geluk!!!! Ag nee wat, hy is te jonk vir ‘n facelift! Gee maar net liefde!!! 😆

  4. He he jy het hom mos nou reeds geservice….. kyk dan die mooi, nuwe tafelberg hier bo!!!!

    Baie baie geluk, dit wil gedoen wees!!

    Ons geniet dit om hier te lees!!! Nou vir die 50 000!!

  5. Cool! Geluk! Olie maar die keel met ‘n glasie wyn!

  6. Sjoe, geluk! Nee wat, doen so voort, dink jy’t ‘n wenresep beet, lees altyd lekker!

  7. I agree with Maxie! Don’t mess with what ain’t broke!

  8. JA!! Die eienaar HET ‘n major service nodig! Om meer gereeld te blog! Ek is ongedissiplineerd vanaand. Gewoonlik lees ek jou blog op ‘n Saterdag-of Sondagaand. Dis dan vir my amper soos ‘n tydskrif – maar ek het jou al gese. Dis lekker, die hele week s’n in een, maar dis flippen lank om te wag tot die volgende naweek!

  9. Baie geluk!

  10. WOW!! Baie geluk Sonkind. 😀

  11. Geluk. 😉 Ek kuier ook graag en lekker hier by jou.

  12. Soos al die ander staan ek ook in die ry om jou geluk te wens. Ek geniet jou musiek, gedigte en geselsies ter ideë.

    Baie geluk dis beslis iets om op trots te wees! 30 000 and still counting WOW!

  13. Hi Sonkind
    Jy is baie cool. Hoe oud is jou blog? Jy stel ‘n pragtige voorbeeld. Baie mooi. Ek het so pas die 30 merk verbygesteek.
    Tuingroete
    Ansophie

  14. Baie, baie geluk! Ek het ‘n prof gehad wat geglo het dat sodra jou kar vir ‘n diens gaan dan begin hy moeilikhed gee. Hy het elke 120000km ‘n nuwe kar gekoop en self die olie en ander goed vervang. Lang storie net om te sê “If it ain’t broken don’t fix it”

  15. Baie geluk! 😀

  16. Baie geluk!!

  17. geluk sonkind.ek benodig n ‘major service’ op my tafel,dit sal lekke wees!!!!!!

Lewer kommentaar op meermin Kanselleer antwoord