En die wenner is?

My een kollega het bedank en einde Junie Vereeniging toe verhuis. Ons email vir hom hierdie:

Hy email vir ons HIERDIE!

Jammer. Regtig! Ek dink sy kop het hom gelos! 😈

Advertisements

10 Responses

  1. Ek stem saam! Daar moet fout wees as jy die Kaap vir Gauteng verruil! Dis vieslik…daar moet jy eers die lug kou voor jy dit kan inasem!

  2. Hier van uit ‘n rokerige Gauteng hoes hoes kug kug, wil ek net gou sê: sjoe maar die lug is mooi skoon daar by julle :mrgreen:

  3. Vereeniging?!

    Vereeniging?!?

    Crazy.

  4. Ek bly in Vaalpark naby sasol en werk in Vanderbijlpark naby Yskor so dis my beeld van hierdie wereld ook. Ek dink ook sy kop het hom gelos. Sterkte

  5. Siestog. Arme ding. :mrgreen:

    Ons het nou nie die see nie, maar gelukkig ook nie daai besoedeling nie. Maar ek sou baie graag jou uitsig wou hê!

  6. Wel, om so ‘n besluit te neem, is hy seker ‘n MOERSE salaris aangebied!

  7. Boer, hy gaan dit nodig he^. ‘n Ou se longe sal dit nie hou nie.

    Jong, as ek in die oggende werk toe ry met die M3, dan lyk dele van die Kaap ook maar sleg besoedel. Veral so oor die industrieele gebiede soos Epping. Granted, daai kiekie van die sneeu op die berge is awesome. Op ‘n mooi ‘skoon’ dag, slaan die Kaap nog my asem weg.

  8. ‘n Dokter het vir my ouma jare gelede gese sy moet ophou rook. Sy het in haar lewe nie gerook nie. Dit was toe al die tyd van lugbesoedeling in Gauteng.

  9. My skoonma loop deesdae permanent met suurstofpypies en ‘n suurstoftenkie, het ook nooit gerook, nes Roos se ouma. Sy verpes rook en mense wat rook (to put it mildly). Maar sy bly in Meyerton, ‘n mens kan die rookwolke sien as jy soontoe ry.

  10. Ons kan ongelukkig nie almal so gelukkig wees nie…..party van ons moet werk ook en ons kan nie kies waar nie….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: