Pretoria girl skop gat!

Kyk nou net hoe steek die Pretoria se girl ons Kaapse meisies in die skande!  😈

Ek hou hiervan, ek hou sommer BAIE hiervan, veral die deel waar hulle hom TERUGSLEEP na die motor toe  😆 😆

http://www.dieburger.com/Stories/News/18.0.624196137.aspx

Advertisements

10 Responses

  1. Ek het julle al lankal gese, ons PTA girls laat nie met ons mors nie.

  2. Dis ook net omdat die boewe in die Kaap nog nie so swaar gewapen is nie….ek sal dit verseker ook nie in Pta try nie!

  3. Ditsem Celeste!!!! Sit op hom!!! 😆

  4. Blou Bul chicks rock! 😆 😆 😆

  5. Jaaa!!! oppas ons is tawwe koekies 😆

  6. Dis hoe dit gedoen word!! 😀

  7. Wow Celeste Du Toit! Ek het nog altyd van die vroue rugbyspelers gehou. Was ook saam met ene op ‘n voortrekkerkamp. Annemarie iemand. Amazing mense. Wil almal altyd beskerm
    Two thumbs up fot you girl!
    *****
    Groete,
    Ansophie

  8. Wanner word ek ge ad by jou loerlys sonkind?
    Hm?
    Anders gan ek jou afhaal en nie meer jou lees nie
    Dankie. Jy lees in elk geval nie my gedigte en liedjies nie.
    Groete,
    Ansophie

  9. Gaan sit op hom! Ag lekker….I love it.

  10. Cool! Wys jou net, kan gedoen word!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: