Happy Birthday Liefie

Die song sê alles, Liefie.

GELUK MET DIE GROOT 4!!!!  😉

Advertisements

6 Responses

  1. Happy birthday to Sonkind se Liefie se big 4!!!!
    Pragtige liedjie en ja, die woorde se nogal baie ne Sonkind!… sy kan maar sing die Celine!

  2. Gelukkig vrjaarsdag Sonkind se liefie!!! Mooi liedjie!!!

  3. Ag, jinne, baie geluk! Join die klub van wyses en gryses! 😆

  4. Baie geluk met die verjaarsdag. Volgens die slim ouens met die dik brille begin lewe nou eers. Geniet dit.

  5. Baie geluk Sonkind se liefie, mag julle nog baie gelukkige verjaarsdae saamhê!

  6. Baie geluk, mag julle vir mekaar nog lank gespaar word. Hoop jy het hom lekker bederf.

    Die liedjie is nie meer beskikbaar nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: