Jy is uniek

Advertisements

10 Responses

  1. BEAUTIFUL song!!!!

  2. Sjoe!!! dis eina mooi..

  3. Nee Sonkind, jy kan dit mos nie op ‘n Sondagaand aan ‘n mens doen nie…. Oi, verskoon my, ek gaan net gou bietjie snik…
    Pragtig.

  4. Mmmmm jou blog lyk mooi!!!

    Dis een van my favourite songs!!!

  5. Hartverskeurend mooi… ‘n gunsteling

  6. Dit bly een van haar beste songs.

  7. My konneksie is mos te stadig om dit reg te luister, maar as dit ‘nothing compares to you’ is, is dit die eerste song waar ek dit begin huil het, toe ek dit die eerste keer gesien het. LW, gesien.

    As dit nie die song is nie, dan vertel ek jou dat ek gehuil het by ‘nothing compares to you’. M.a.w O’Connor Raaskoppie se musiek raak my hart.

  8. ken jy haar “this is to mother you?”
    indien nie, gaan luister dit! dit is van die mooiste songs ooit – nie net van sinead nie, maar van almal.

  9. Skoor, dan het ek nou jou hart geraak, want dis hoeka net daai ene.

    Maeree, ek het dit nie geken nie, maar het nou daarna gaan luister op YouTube – dis ONGELOOFLIK mooi! Dankie!

  10. moenie van my so praat nie!ek laaiks haar musik nogal!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: