Jou skaduwee

Advertisements

12 Responses

  1. Daar kom oomblikke wanneer ‘n mens se siel op sy knieë gaan, – smeekend, soos Hannah gedoen het….Sjoe!

    Jou musiek keuse is soos altyd, net wat die dokter voorgeskryf het, en meer.

  2. Een van my gunsteling sangeresse, met een van haar beste songs, wat meer kan ek vra…. Dankie Son 🙂

  3. Sonkind, ek luister gereeld hierdie cd van Juanita in die oggende as ek werk toe ry. Dit gee party keer net vir my die krag wat ek nodig het vir die dag. Dankie dat jy dit vir ons gaan soek het!

  4. Dit is ‘n mooi song. Ek stem saam die ander, net wat ons nodig gehad het.

    Lekker week vir jou.

  5. Ek hou nie van Gospel of Afrikaanse musiek nie. Maar Juanita du Plessis bly ‘n uitsondering. Ek sal dit self oorweeg om ‘n CD van haar te koop.

  6. Die vrou mag maar sing, en sy is beeldskoon!!

  7. Sy mag maar sing….. en ou Theunsie by nie te sleg nie!!!

    I dont do ‘gospel’, maar haar songs fascinate my ERG!! Ek luister even daarna… 🙂

  8. Mooi song, mooi video. Platt, die song wat sy en Theuns saam sing (Bring jou hart) is net so mooi.

  9. Juanita het die gawe om songs te skryf met lirieke wat jou aan die hart vat en jou baie lank by bly.

    Op Nianell se nuwe cd sing hulle ‘n lied saam .. dis hoendervleis kry mooi

  10. Great, nee, baie great. Ek kon nie anders as om dit op my blog laai en aan my vrou opdra nie.

    http://oosthuysenattorneys.blogspot.com/2008/06/my-skaduwee-my-drome-my-beminde.html

    Ek hou van jou smaak.

  11. Dit is ‘n great song.

    Ek kon nie anders as om dit om my blog aan my vrou op te dra nie.

    Ek hou baie van jou smaak.

  12. Song is nie sleg nie, maar nou nie persoonlik ‘n Juanita fan nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: