Vir jou

Die lewe loop lankal ‘n ver pad met jou

‘n Pad van uithou, ‘n pad vol onthou

Soms was dit hardepad, soms weer sag

Soms sien ek hoe jy wag…

Wag vir die uur om te slaan

Wag om weer alleen te staan

Wag vir jou geluk om te draai

Om met die wind saam weg te waai

Maar ek het gou geweet

Jy’s nie net ‘n skip in die nag

Ek kon jou nooit weer vergeet

Daarom het ek bly wag

Die tyd het gekom om rus te kry

Ek gaan nooit weer weg

Ek is hier om te bly

Advertisements

7 Responses

  1. Hi Son

    Ek dink dit moet wonderlik wees as ‘n mens jou sielsgenoot vind wat God vir jou gekies het.

    Ai, so amazing as twee mense makaar so lief kan hê en verlief kan bly.

    Mag die feetjie van geluk altyd vir julle glimlag!

  2. Ek voel of ek gaan heiligskennis pleeg as ek enigiets hierop comment…

  3. Seker daarvan daar is baie mense wat hier gaan terugdink…dei wonderlike is dat daar lewe vorentoe is!

  4. Dit is mooi!

  5. En nou het jy my alweer aan die wonder…

  6. Dis pragtig!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: