Leaving on a Jet Plane

Vir almal wat moet weggaan, maar liewers sou wou bly  😥

Advertisements

12 Responses

  1. Ek kry altyd dieselfde gemengde gevoel tussen opgewondenheid en hartseer as ek op ‘n vliegtuig klim. Lekker vlieg!

  2. Og ek het so lanklaas gevlieg, sal nou nie omgee om met jou plekke te ruil nie. Maar DEFINITIEF sonder die kinders. Sal hulle vir so rukkie by jou los om op te pas…. 😆

  3. Ek is mal oor die lied, maar te bygelowig om dit te sing as ek op ‘n vliegtuig klim.

    John Denver het mos regtig geleave op ‘n jet plane.

  4. Adrie 😯 jy sal mens nog ernstig nagmerries gee 😆

    Spring sy nou hier uit met John Denver wat geleave het. whaahaahaa

  5. Ai, dis lekker om jou gesig weer te sien! Mooi foto!

    Sou graag wou ontmoet vir ‘n wyntjie, maar hierdie week lyk dinge nie goed.

    Lekker vlieg.

    (Mooi song, een van my gunstelinge.)

  6. Sterkte en mooibly! 🙂

  7. Ek is dankbaar om te weet dat ek nie nou iewers heen hoef te gaan nie. Vandag verkies ek om te wees waar ek is.

  8. Klink lekker om iewersheen te vlieg. Moet tog maar weer my volgende trippie begin beplan!

  9. ‘n Mens moet eers weg wees om terug te kan kom

  10. Laat my dink aan die dae to ek nog ‘n “stewardess” was. Wonderlike tye gehad. Maar na 7 jaar en met ‘n klein baba by die huis, het ek ook begin tjank as ek moes gaan vlieg. Toe het ek geweet dis tyd om my vlerkies te knip. Dit was al 14 jaar gelede, nog nooit sedertdien weer voet op ‘n vliegtuig gesit nie!

  11. Jong, ek lees jou blog weekliks. Dit voel amper soos die Sarie! Ek luv dit! Daar is iets vir elke bui, en dikwels iets wat voel of dit NET vir my daar is! Soos die song…ai…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: