Ag tog, Agt Tag.

Platterfuss  en Kaalvoet ini reen tag my vir die agttog tag. So, hier’s dit. Die goed is nie noodwendig genoem in volgorde van belangrikheid nie, maar eerder net soos dit in my kop opgekom het.

 

8 goed (LW: nie mense nie) waaroor ek erg is, soos in “passionate”:

1 Tafelberg en die see

2 Chocolate koeke met icing en rooi cherries op

3 Blomme

4 My Toyota RunX

5 My musiek (in watter vorm ookal)

6 My boeke

7 Skulpe

8 My kamera

 

8 goed wat ek MOET doen voor ek as word:

1 Weer vir my ‘n ordentlike kitaar koop (en dan sal dit een van my ‘passionate’ goed word)

2 Valskermspring

3 Bungi jump by Tsitsikama

4 Mexiko, Kuba of St Helena (die eiland) toe gaan

5 Kilimanjaro klim

6 Met ‘n boot om die wêreld seil (as ek afgetree is)

7 White river rafting op die Oranje Rivier doen

8 Ski in sneeu

 

8 gesegdes van my:

1 En jou punt is?

2 Nou maar…

3 Dis jou storie, jy kan hom vertel soos jy wil.

4 End van die prent

5 Fok fokker fokste

6 Dis hoe dit is, met of sonder Steve

7 Jy’t ‘n sneeuman se hoop in die hel

8 Kimiwa hontoni bakanano!

 

8 boeke onlangs gelees:

1 Uit die binneland – Dana Snyman

2 The Road – Cormac Mc Carthy

3 Paradys – Leon van Nierop

4 Cross Bones – Kathy Reichs

5 Stoornis – Nini Bennett

6 The Secret Lives of Elves & Faeries – John Matthews

7 Blue Smoke – Nora Roberts

8 Bleachers – John Grisham

 

8 oneindig luisterbare songs:

1 Adios Mujer – Helmut Lotti

2 As if I didn’t know – Judy Boucher

3 Nikita – Elton John

4 With or Without You – U2

5 Purple Rain – Prince

6 Answer – Sarah McLachlan

7 Soos bloed – Theuns Jordaan

8 Two out of 3 – Meat Loaf

 

8 flieks wat ek NIE 8 keer of meer gesien het nie (want ek kyk wragtig nie 8 keer na dieselfde fliek nie!:

1 Dirty Dancing (4 keer gesien)

2 The Brave One (2 maal)

3 Blind Terror (met Mia Farrow – lank lank gelede!)

4 Sound of Music (3 maal)

5 Happy Feet (2 maal)

6 The Lion King (2 maal)

7 If Only (2 maal)

8 Philadelphia (2 maal)

 

8 gemerkte bloggers wat nou moet uithaal en wys:

Omdat amper almal seker nou ook al ge-tag is, gaan ek julle net opdrag gee:

As jy hierdie gelees het en jy is nog nie ge-tag nie, wel, dan is jy nou!

Gaan haal daai seekat met sy agt arms uit jou kas!

Advertisements

15 Responses

  1. dankie virrie saamspeel!

    Ons lees en luister baie dieselle…. Interesting!

  2. Ek hou van joui musiek keuses!

  3. Mens kan sien jy´t nie kinders nie, Lion King maar twee keer – I should be so lucky!

  4. 😆 @Machiel

    Nee, ek het wel kinders, hulle is net al groot. Vra my eerder hoeveel maal moes ek “Little Mermaid” kyk en kyk en kyk. Ek kan vandag nog vir jou ‘n baie goeie weergawe van “Under the Sea” sing!!!

    Lion King het ek uit vrye keuse gekyk – ek vrek nogals self oor animasie films. Op die oomblik lê en wag “Horton hears a who” vir my.

    En o ja, ek het skoon vergeet van Garfield! Dit het ek ook 3 keer gekyk!

  5. Ek het Horton baie geniet. Sorry oor die kinders, ek het bedoel KLEIN kindertjies, jy’t tog al foto’s laat sien van jou dogter.

  6. Ek stem met daai koek! jy kan die cherries kry.

  7. Skies Sonkind maar ek moet vra: ‘Kimiwa hontoni bakanano”? – wat de trippelhel, of is ek nou weer blond?

  8. Nee Pikkelik, jy issie blond nie. Dis Japannees vir “Jy is donners stupid!” 😆

    Ek kan nog vloek in Japannees, alles Liefie se skuld!

  9. Ek deel jou passie vir St Helena!

  10. Sonkind

    Met al jou segoed, kan ek jou met die hand groet.

    Kan ek ‘n paar leen?

    Soos fok, fokker, fokste?

  11. Oi ek moet saam met Boer stem…St.Helena is ongelooflik (en eks mal oor Mexico!).

  12. hi sonkind,
    antie is bietjie vrek dom!
    wat de flip is dit om getag te word?
    vertel asb tog?
    ek hou van al jou dinge wat jy nog wil doen, sal graag my eie lysei wil saamstel.
    lekker naweek, antie koekie

  13. Antie Koekie, jy is sommer ook nou ge-tag, want jy het hier gelees. Dit beteken nou hoeka jy moet op jou blog gaan skryf oor hierdie 8 goete – 8 van elk – wat vir jou geld.

    Ek sal daar kom loer.

    Adrie, jy mag maar leen, veral my fokste 😆

  14. Ons luister ook dieselfde

    Ek het so aan jou gedink toe ek hierdie song van Celine Dion op TV sien.
    ‘That’s Just the Woman in me’ – stunning song!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: