Soektog

Advertisements

6 Responses

  1. Koos Du Plessis…. Lieflik! Dit bly maar een van my gunstelinge. Hierdie weergawe is besonder gevoelvol en getuig van massiewe verlange.

    Loer gou buite, dit lyk soos Kersfees in die hemelruim.

  2. Bloei my hart nou vir hierdie song….

  3. As jy my kon volg… is Njammies Dit het gemaak dat ek my lyfie vir ‘n oomblik verloor het, nee man nie so nie.

  4. met watter kamera is die tafelberg gedeelte afgeneem?

  5. Johan, dis ‘n Kodak Easyshare Z612. Die video is geneem van Seinheuwel af, heel bo by die laaste draai voordat jy by die uitkykplek kom.

    Hoekom vra jy?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: