Kite surf

Vandag het die see my geroep, en al waai die wind, as die see jou roep, dan antwoord jy. By Blouberg was daar ‘n magdom kites en kite surfers en gelukkig het ek my kamera byderhand gehad. Met tye het dit selfs gevoel die wind gaan my ook oplig, sommer so sonder ‘n kite!

Ek het, ten spyte van die wind wat my rondruk, ‘n paar video clips geneem – my hare het na die tyd gelyk asof ek agterstevoor op ‘n motorfiets gejaag het! 

Anyway, ek het bietjie ge-edit en rondgespeel en hier is die resultaat. Party plekke hop die beeld so bietjie, maar ek het ‘n paar goeie skote ook ingekry. (Ek wil ook nog so surf – eendag as ek groot is!)

Advertisements

2 Responses

  1. Lyk of dit ‘n mooi dag was in Blouberg. So met die wind saam. 🙂

  2. dit is heerlijk om die kitesurfers te kijk. met so ‘n lekker wind kan mens ook lekker windsurf. dis nou meer my ding.
    dit gaan goed hier, net koud en nat.

    groete uit ‘n winderig en nat NL

    dankie vir die onlangse inloer! ek geniet die comments wat jy maak.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: