Spieël

soul-in-mirror.jpg

Met elke kyk in elke spieël

Sien ek ‘n stukkie van my siel

Elke kyk in elke spieël

Steel ‘n stukkie van my siel

Advertisements

3 Responses

  1. Ek hou baie van jou ‘weirdness’

    Jou Gediggie is baie slim geskryf – I like

  2. En DIS hoe dit lyk en klink wanneer Sonson deur ‘n vergrootglas op een kol saamgetrek word – intens genoeg om rook uit hout te brand.

    [En nou moet sy net reageer met iets soos: “Ai ding, en om te dink dit was ‘n gedagte een aand net nadat ek uit die bad geklim het; sommer so in die verbygaan by die spieël; reeds halfpad oppad Droomland toe…]
    😛

  3. Baie mooi Sontjokker.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: