Leeuloop se opvolger

Sorry, hierdie is eintlik bietjie kommin, maar ek dink ook dis vrek snaaks, veral daai ou se gesig hier aan die einde se kant! Ek het hierdie per ongeluk raakgesien en die versoeking was te groot om dit nie te plaas nie. Ek is nie ‘n Leeuloop-‘fan’ nie, alhoewel ek dink Robbie beweeg daai lyf van hom heel sexy.

Wel, kom ons kyk hoe ver vat hierdie die Dolla! 😆

Advertisements

5 Responses

  1. Ag nee

  2. Daar is ‘n berugte blog op die internet wat elke nou en dan foto’s plaas van bekendes as hulle met die kameeltoon gevang word. Nasty.

  3. 😛 Snaaks!

  4. Hierdie tipe humor het verseker ‘n aanhang in ons volkie. Ek skaar my dan altyd by die “meer intellektueles”! 🙂 En dan skaam ek my as ou Dolla my onverwags vang en ek kliphard lag vir een van haar kwinkslae…

  5. Whahaha… kommen maar so vrek snaak! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: