What He means

Ek kan nie glo ek het hierdie song gisteraand vir die eerste keer gehoor nie – dis vir my ongelooflik mooi en duidelik was daar ‘n gaping in my musiekopvoeding!

“If there is grace in this world

If there is light on this earth
Let us use it
Let us see it
Starting right now
Can we be down with ourselves?
Respectful and mindful of one
Of one another,
Your significant other,
Your sister your brother?
Peace
Love
More tolerance
Faith
Hope
Trust in the same name of God

In whose name we die for,
Take an innocent life for
Well that’s not what He means
And it doesn’t matter what Book you read”

Advertisements

5 Responses

  1. Dankie, ek het hom al ‘n paar keer gehoor as my kinders hulle radiostasie in my kar luister, maar dan weet ek nie wie hom sing nie – nou weet ek ook. Onmiddelik die FLV afgelaai!

  2. Het hom al baie voorheen gehoor, maar nog nooit so na die woorde geluister nie. Dis baie mooi.

    Mykop: Just Jinjer is ‘n Suid-Afrikaanse groep

  3. […] https://sonkind.wordpress.com/2008/02/03/what-he-means/ No Comments so far Leave a comment RSS feed for comments on this post. TrackBack URI Leave a comment Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> […]

  4. Whats up with your tshirt “666” ? Is that part of tolerance?

  5. Dit is ‘n verskriklike pragtige liedjie hierdie. Ek hoor hom gereeld op Jakaranda, een van die min liedjies op daai stasie wat ek geniet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: