Just Like Heaven

Show me how you do that trick
The one that makes me scream he said
The one that makes me laugh he said
And threw his arms around my neck
Show me how you do it
And I promise you I promise that
I’ll run away with you
I’ll run away with you 

 

 

Spinning on that dizzy edge
I kissed his face and kissed his head
And dreamed of all the different ways I had
To make him glow
Why are you so far away? he said
Why won’t you ever know that I’m in love with you
That I’m in love with you
You, soft and only

 

You, lost and lonely
You, strange as angels
Dancing in the deepest oceans
Twisting in the water
You’re just like a dream
You’re just like a dream

 

Daylight licked me into shape
I must have been asleep for days
And moving lips to breathe his name
I opened up my eyes
And found myself alone alone
Alone above a raging sea
That stole the only boy I loved
And drowned him deep inside of me

 

You, soft and only
You, lost and lonely
You, just like heaven

Advertisements

7 Responses

  1. Ken nie die song nie – regtig mooi!
    Kon aan begin nie vat kry aan Katie nie, maar sy het intussen vat gekry aan my!!!

  2. Haar stem laat my baie dink aan die “raodrage” girl van Katatonia.

    Dis incredibly sexy en tog half eksentriek.

  3. “road rage” bedoel ek…

  4. Die liedjie eenkeer gehoor oor die telefoon, toe ek moes aanhou, al ons medewerkers is in gesprek, daar is nog vyf wagtendes voor u, en ek was so gek oor die liedjie, al ons medewerkers is in gesprek, daar is nog vier wagtendes voor u, dat ek op Google gaan soek het op die frase “Show me how you do that trick”, al ons medewerkers is in gesprek, daar is nog drie wagtendes voor u, en ek toe opgeëindig het met ‘n cd, al ons medewerkers is in gesprek, daar is nog twee wagtendes voor u, van “Taking Back Sunday”, wat ek teleurgesteld in die hoek gegooi het, waar hy, al ons medewerkers is in gesprek, daar is nog een wagtendes voor u, nog steeds lê. Goeie môre, kan ek u help… o nee, u is by die verkeerde afdeling, ek verbind u deur… “And found myself alone alone, Alone above a raging sea”, al ons medewerkers is in gesprek, daar is nog vyf wagtendes voor u…

  5. LOL@machiel! Hoekom het die cd jou teleurgestel? Ek hou nie van al Katie se musiek nie, maar hierdie ene, tesame met die video, si ongelooflik mooi vir my!

    Soos BiB sê – sy het vat gekry aan my hiermee.

  6. Sjoe Sonkind, jou musiek is ongelooflike mooi, ag sommer alles. Die lirieke sny soos ʼn vuurwarm mes deur my siel vanaand, maar dit keer nie dat ek dit weer en weer oor en oor speel nie, so mooi, so vervlaks eina.

    Ek luister altyd na ‘The Best of Tol &Tol’ terwyl ek blomme rangskik, Eleni is my gunsteling liedjie op die CD.

  7. Ek was teleurgesteld in die cd van “Taking Back Sunday”. Ek het geen probleem met Katie* nie, sy’s nogal lekker as die kinders in die bed is en die ligte word gedim en die rus keer terug in die huis.

    *Laat my nou dink aan daai Koos Kombuis liedjie, Katie Katie Katie, Katie’s nie ‘n mytie, maar ‘n ma vir my…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: