Langebaan-Paternoster-Jacobsbaai

Gister sou ons gaan visvang, maar toe reen die visvang dag uit. Vir die eerste keer was ek nogal bly dit het gereen, want toe ry ons sommer net soos die pad ons vat en ons sien weer hoe mooi is die Weskus. Hier is ‘n paar fotos.

[rockyou id=95738791&w=450&h=336]

Advertisements

14 Responses

  1. S-Kind, ek weet jy hou van daai heeltyd speeltyd huisie, so kom ons gaan bly daar, dan is dit mos heeltyd speeltyd!

    Jy kan mos vis lyne trek, (al is daai hande al te mooi), dan vang ek my vissies en jy vang joune. Van die selle bootjie af natuurlik. lol!

  2. Wow,dieweskus lyk darem baie anders deesdae. Ek het so dertig jaar terug daar gebly, nou lyk dit baie fancy.

  3. Vryf maar in! Ek was nou-nou gou buite toe, hier’s dit -2,5 grade C!

  4. Ag Sonkind,
    Pos vi my so klein krefie daar uit die hartjie van Jacobsbaai…..

  5. Mooi bly mooi!

    So n ou skulphangdingetjie vir Kersfees sal nice wees… Ek versamel hoeka wind chimes en dream catchers!

  6. Basil – as jy daai Heeltyd Speeltyd huisie vir my in die hande kry, is ek jou ewige slaaf!

    Chris – ja, dis jammer, want mens dien duidelik hoe alles al hoe meer gekommersialiseerd word. Ten minste probeer hulle darem nog die boustyle dieselfde hou om die atmosfeer in ‘n mate te behou.

    Machiel – dan is ek maar liewer dankbaar vir die 43 grade C laasweek hierso! -2.5! Ek sal dood!

    Jasper, as jy eendag op Jacobsbaai kom, vra net daar rond wie is die bekendste bouer en dan gaan jy na hom toe en sê vir hom ek het gesê hy moet vir jou soveel kreef gee soos wat jy kan eet! Ernstig nou!

    Platt – wie weet, jou wens word dalk waar. Ek het hoeka gesien die man koop TWEE skulpgoeters!

  7. *grinz* Jy moet… MEER vertel Son….

    Dink ek en jy moet gaan kuier as / wanneer ek volgende jaar my ‘Kaap’ trippie doen… gewoonlik is ek daar Argus tyd… met nuwe werk, nie seker nie!!! Maar is ‘n instelling, ek MOET 1 x per jaar daar kuier!!! Of daar nou ‘n druiwekorrel is of nie! HEHE!!!

  8. Is dit bietjie erg om te se dat as jy nog nie by die Paternoster Hotel was nie, jy nog nie geleef het nie….?

  9. My droom is om eendag in so wit huisie op Paternoster te gaan aftree. Ai tog.

    Dankie!

    Boer, vir ‘n tweede keer vandag stem ek saam met jou.

  10. By the way, Jaco dink jou idee op my blog gaan kan werk! Ek ook, so, volgende jaar moet ons koppe bymekaarsit!!

  11. Maar waar staan ons nou
    Op Langebaan se blou
    En wie sal jou huis toe bring en sing
    Want hier sal ek bly
    Totdat alles verdwyn
    En wie weet die son sal oor jou skyn

  12. Ai, dis darem mooi daar, geniet dit!

  13. Goeie Griet.. Maar is ek nou jaloers!!! dis rerig beautiful…Geniet dit vreeslik!!

  14. Stilweg sluip hierdie kat in sy kop langs die bossiepaadjie af strand toe. Saggies oor die sand. Als oor die prentjies wat jy opgesit het… wow.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: