Boeke vir Kersfees?

So elke dan en wan laat weet kalahari.net vir my van nuwe boeke. Vandag val daar toe weer so ‘n e-pos in my inbox en hier lees ek toe so vier boeke raak wat ek, vir redes wat wel aan julle sal duidelik raak, graag met julle wil deel.

Dalk sal iemand dink dis die regte kersgeskenk vir ‘n vriend/vriendin of mede-blogger! 😈

Die eerste een is

Is it Just Me or is Everything Kak?: The whingers’ guide to South AfricaAuthor: Grant Schreiber; Tim Richman

(Vir al die mense wat so kla op die blogs.)

Its just me

Die beskrywing: – This is a funny and satirical A-to-Z frothy that cuts to the quick, sparing nothing and no-one that affects the lives of South Africans. Car guards, bank fees, quotas, minibus taxis, Hansie Cronje, crossing, crime, corruption, Manto Tshabalala-Msimang, Telkom, Eskom, the Vodacom meerkat, Paris Hilton, Jacob Zuma. An ideal gift for people who like to whinge…

Die tweede een is

My Point…and I Do Have One Author: Ellen DeGeneres

(Vir Stoutsus en Wikkel)

EllenDG

Die beskrywing: – Ellen DeGeneres shares her hilarious take on everything from our most baffling human foibles, – including how we behave in elevators, airplanes and restrooms and why we’re so scared of the boogeyman; – to fashion trends, celebrity and her secret recipe for Ellen’s Real Frenchy French Toast. Most of all, this witty, engaging book offers insights into the mind of one of America’s most beloved comics. “Dear Reader, I was awfully excited when I was asked to write a book. I was however, nervous. I was afraid I didn’t have anything important to say. But when I began writing, I realized that although I don’t know a lot about any one thing, I know a little about a whole bunch of things: baking a pie; dancing; curing the common cold; running the Iditarod; it’s all in the book. And I realized I notice things that maybe some people don’t notice (or they don’t notice that they don’t notice). That’s all in the book, too.

Die derde een is

OOP KaarteSkrywer: Annemari Coetser

(Vir die blog-community)

Die beskrywing: – Leandi bevind haarself in ‘n liefdeservaring met ‘n getroude man, met sy vrou se medewete. Dehlia, ‘n weduwee, ontmoet mans op die Internet. Die twee vroue se paaie kruis en dit bring vir hulle albei nuwe insigte.

En dan –laaste, maar nie die minste nie 😆

The Penis BookAuthor: Joseph Cohen

(Vir die manne, EN die vroue)

Penis Book

Die beskrywing: – Ah, the trusty Penis The cock, knob, widgie, pink python, groin bollard – call It what you will, this is one part of the male anatomy that never ceases to provide endless fascination and frequently mirth. Half the population have one and the other half, so Freud would have us believe, would like to. And yet still our flaccid friend is so often misunderstood. The Penis Book seeks to redress the balance, exposing all (quite literally) there is to know about the honourable member. Throbbing with facts, figures, photos and illustrations, the book leaves no foreskin unturned in its quest to bring you the low-down on its subject. Told with wit, vim and lashings of wicked humour, even the most prudish won’t be able to resist raising a smile (and perhaps something else). The Penis Book is a celebration of the male member in all its purple-helmeted glory. So whether you’re male or female, straight or gay, you’ll find something in here to titillate and stimulate…

Lekker lees!!!

Advertisements

6 Responses

  1. As iemand vir my ‘n boek vir krismis gee, is dit gewoonlik gaaf as hulle die kwitansie ook insluit, sodat ek dit vir iets anders kan gaan ruil.

  2. Sal dalk van nr 1 hou!

    Ek het vandag ‘n salige dag gehad, en jou die hele tyd in gedagte gehad! Die beloofde skulpe opgetel. Sal jy my ‘n mailtjie stuur met jou posadres, seblief? Sal seker eers in die nuwe jaar by jou aankom, want ek sal dit met iemand stuur wat afgaan SA toe.

  3. Ek het Oop Kaarte gelees, en dit was ‘n baie oulike boek. Dit gee nie voor om ‘n literêre gewroeg te wees nie, maar is veel meer as ‘n resepmatige liefdesverhaal. Regtig ‘n lekker lees!

  4. Die penis in die oggend, Ellen Degeneres in die middag, en die kak een in die aand. Ek dink mens kan jou dag opvul met die lysie hier bo.

  5. Son, die derde boek lyk vir my baie goed.

    Ek baie lui vir lees, jy weet mos. Sal jy dit vir my lees groot asb. – Ek sal graag wil weet tot watter blink nuwe insigte daai twee dames gekom het. hehe!

  6. […] sien ek moet op let in die klas! Sonkind het al hieroor geblog. Groot […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: