Angel

Sommer net vir nou, vir vandag, vir hierdie tyd van die jaar.

Advertisements

8 Responses

  1. Dis nou toeval. Ek het hele nag na Sarah se videos gekyk op YouTube en amper self een gepost. Is nou 23:30 en toe sien ek jou post.

    So hartseer song, so flippen mooi, dis soos ‘n gebed. Pips en Ding vrek ook vir die song. Dit kom mos uit City of Angels.

    Ek onthou Ding het snot en trane getjank vir die movie, maar ek wonder wie het nie… Moes die klank opdraai om ons lot se snot snuif lawaai te demper. Tissue box het heen en weer getravel soos ‘n hooker in Point Road.

    Daar is nie ‘n stem wat pas by daardie song soos Sarah s’n nie.

    Goeie keuse Son.

  2. ^ss^, is daar ENIGIETS oor ding wat jy NIE vertel nie, hmmmm??? Let wel – ding het GETJANK… fffffffokkkk … as jy nie my sussie was nie…

  3. ek het baie van die alanis morissette song ook gehou uit City of Angels…

  4. Wag…ek gaan haal net gou die lemmetjies!

  5. Hoendervleis gewaarborg!!!
    Dis ‘n besonderse song en ek stem SS, geen ander stem moet eers probeer nie.
    Ek wonder nogal hoe kom iemand by sulke woorde uit, so beskrywend, en gekombineer met die liriek…magic!

  6. Waar’s die tissues?

    Selle smaak!

  7. Ag Bib, ek kou hulle sommer somtyds af 😆 Die polse nou!

    Dis maar hoe ek soms voel hierdie tyd van die jaar. Ek en die feestyd loop nie lekker saam nie.

  8. My polse is deurgeskuur op die teerpad
    ek weet nie wie is die engel nie….
    waarvan sy sing of sy self!?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: