Live Life

We never get what we want

We never want what we get

We never have what we like

We never like what we have

and still we Live and we Love

That’s Life…!

Advertisements

7 Responses

  1. Dankie vir hierdie mooi lied! 8)

  2. 10 New Songs. Baie cool. Ek is ook mal oor “Alexandra Leaving”.

  3. Daar is maar min van Leonard Cohen wat nie bittersoet die ritme van ding se ou ticker aangee nie. Soos That’s no way to say goodbye…

  4. Ek’s ‘n groot groot fan van Mnr Cohen! Maar ek moet sê dat die laaste paar CDs maar teleurstellend was. Die man is en bly ‘n digter, maar musikaal het hy met “I’m your Man” en “The Future” gepiek, van daar af gaan hy maar afdraend.

    Ek sal my voortande gee om hom ‘n keer te sien optree! Maar ja, almal weet my voortande is veilig.

  5. (ek het teruggekom, omdat ek vanoggend vergeet het om my gunsteling Cohen-gediggie hier te plaas…)

    The Fly

    In his black armour
    the house-fly marched the field
    of Freia’s sleeping thighs,
    undisturbed by the soft hand
    which vaguely moved
    to end his exercise.

    And it ruined my day —
    this fly which never planned
    to charm her or to please
    should walk boldly on that ground
    I tried so hard
    to lay my trembling knees.

    (Ag, ek wens so dat ek dit geskryf het…)

  6. Machiel – jy mag maar weer en weer hier draai as jy sulke mooie woorde hier agterlaat! 🙂

  7. So mooi soos die meester sal ek nooit kan praat nie…

    “I’ve heard of a man who says words so beautifully that if only he speaks their name, women give themselves to him. If I am dumb beside your body while tumors blossom on our lips, it is because I hear a man climb the stairs and clear his throat outside our door.” (Leonard Cohen)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: