Yzerfontein

Saterdag was ‘n onvergeetlike mooi dag. Ek is maar ‘n amateur fotograaf, maar ek het iets bymekaargesit om te probeer om die mooiheid van die dag oor te dra. Hierdie is alles in Yzerfontein geneem, vir my een van die mooiste plekke langs die Weskus.

Advertisements

7 Responses

  1. Niks fout met jou foto-kuns nie! Eendag as ek groot is, wil ek dit ook sien . . . 😉

  2. Nice pics!!

  3. wanneer ik de beelden zie waar de warmte en zonneschijn vanaf stralen zou ik willen dat ik weer even in Kaapstad kon zijn. helaas, hier is het winter, koud en nat. als er sneeuw zou liggen is het tenminste nog echt, maar die regen veroorzaakt alleen maar depressiviteit.

  4. Dit Is Pragtig!!
    Julle Kapenaars is so gelukkig met al die mooi daar by julle!

  5. Amateur? Daai foto nommer 7 is blêddie nice!

  6. Dankie Machiel! Dit het my nogals stilletjies loop gekos om daai een te neem! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: