Touch my soul …

Advertisements

9 Responses

  1. Son, hierdie is diep mooi so in die loomte van die laat Sondagmiddag. En wat ‘n verrassing om uit te vind jy ken Frank Duval se musiek!

    Hy is nie juis bekend onder alle mense nie. Ek het sy musiek leer waardeer deur my oorlede vrou. Hierdie is bittersoet herinnering. Dankie.

  2. Nee! Ek glo nie wat ek sien en hoor nie. Ek was MAL hieroor op hoërskool. Moenie Parrish & Topano weggooi nie.

    Jy maak my freakin’ aand!

  3. Inderdaad ‘n lafenis vir die oor en die siel. Dankie.

  4. Ek is beindruk met julle mans – het nie geweet daar is nog baie mense wat Frank Duval ken of luister nie. Ek is gek oor sy musiek en het heelwat daarvan. Dit is een van my “treasured” musiekversamelings.

    George, ek ken nie Parris & Topano nie – vertel my meer. En ek is bly ek kon jou Sondagaand bietjie ophelder! 🙂

  5. Een van my gunsteling kunstenaars. Baie dankie! Vir interessantheid, FD se musiek het bekend geword deur die Duitse TV-reeks “Derrick” (waarvan ek nou nog ‘n groot aanhanger is).

  6. Dankie, Frank Duval is een van my gunstelinge ook. My sus het my aan hom bekend gestel in 1984. Ek is mal daaroor om sy musiek BAIE hard te luister.

  7. Ek’s ook MAL oor Frank Duval, het baie na sy musiek geluister saam met ‘n boyfriend lank gelede. Ek kon my oe nie glo toe ek hom hier raakloop op jou blog nie. Baie dankie.

  8. P & T is baie sentimenteel en maak vrylik gebruik van synthesizers. Ek dink hulle bekendste song is Letter to Jesse – wonderlike wroegmateriaal.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: