Eye Candy

Sorry boys – hierdie een is vir die girls. Ek weet die rugby is nou verby en alles, maar kyk mag mens mos maar kyk!

rugby3.jpg

Wonder wat beteken daai woorde van daai tattoo?

rugby1.jpg

Man of the match!

 rugby2.jpg

SJOE!!!

Advertisements

8 Responses

  1. OMW!!!!!

    Wat meer kan mens… sê?

  2. Platt, daar is baie wat ‘n ou kan sê.

    Sonson, nou wat sê jy van hierdie manne?

    LOL!! Miskien moet jy daai man vra wat beteken daai woorde van daai tattoo!!!

  3. Sal ek dan nou nie “like” om daai man presiese net dit te vra nie!? 😆

    Hoe ken jy my dan nou?

  4. Son…wow…was jy self agter daai kamera? Alhoewel, ek sien die hand was steady, so dan seker nie…hehe.
    Mooi bly darem mooi!

  5. Ag hemel tog nee, moet net nie vir my sê hulle dra standaard-uitgawe swart Bok-onderbroekies nie!

  6. Bertus – die onderbroekies is die LAASTE ding waarna ons gekyk het! 😛

  7. jammie, die zijn heet!!!!!
    as well fore the duch!!
    Whaa thea are hot!!
    sorry.
    love candy

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: