Sondag “Hangover”!

Voel ons SO na die oorwinnings “parties” gisteraand!

Advertisements

7 Responses

  1. Nee wat, die adrenalien het Sondag nog so kwaai deur my are gebruis, dit het my tjop-tjop oor enige moontlike hangover gelig!

  2. Ekke sukkel vandag…… Eish!!!!! Sondag was dit nog ‘high’, vandag issit MOEG! Hehe!

  3. Ek moet sE die moegheid begin my ook nou vang, maar dit was die min slaap werd.

  4. Niks wat ‘n berocca en ‘n paar essentiale nie kan regmaak nie!! hehe

  5. Dit was ‘n kak game, sorry, maar rerig. What a let down om met strafskoppe te wen…en dan bliksem die goue beker uitmekaar…cheap thrills.

    Die hoogtepunt was Percy se TV kamera tackle oor die barrier. Hy het daai stamp van agter meesterlik hanteer.

  6. Ek het net so gevoel!!

  7. Stoutsus, ja, daai hoogtepunt van Percy – wil ek nou amper dink ek kan wens ek was daai TV-kamera! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: