1995 – 2007 Gaan ons dit WEER doen?

Daai dag – daai dag, toe kruip ek op my kniee voor die TV asof ek daai bal self kan oorhelp!

Bokke, mag julle dit weer doen! Hier’s bietjie history:

Advertisements

9 Responses

  1. Dis so lekker om te onthou! Ons het ons bed stukkend gespring…die TV was in die kamer, sien! 😆

    Maar hierdie jaar sal ek maar net op die bank spring! Ek dink ons kan versigtig BAIE optimisties wees dat die beker SA toe kom. GO BOKKE! We ARE the champions!

  2. Dankie! 🙂
    Mens kry hoendervleis om weer daarna te kyk.

  3. Hoe tik ‘n mens terwyl jy jou duime vashou???

  4. Ons gaan wen!!! Boere Oorlog sE ek jou!

  5. Hoe trots voel ek nou! Ons gaan dit verseker weer doen!!

  6. Ons BETER wen! Hehehe!!!!

  7. Ons gaan dit verseker weer doen, maar hierdie keer gaan dit soveel soeter wees, want dis teen die Engelse! Ek onthou ook 95 in ‘n baie positiewe lig. Dis net jammer dat die euforie van versoening (met Madiba aan die spits) afwesig geraak het in Suid-Afrika en dat vervang is deur toenemende rasbeheptheid. Ek sal oor ‘n Bok-oorwinning net so bly wees as in 95, maar hierdie keer sal dit ongelukkig nie weer gesien word as “the game that changed the country” nie. Hoe jammer.

  8. Dit sal awesome wees as ons dit weer kan doen. Net jammer ek is nie daar om dit met my mede-ondersteuners te deel nie!

  9. Ek weet ons kan!
    Ook stem ek heelhartig saam met jou BiB, hierdie hele spul wat nou skielik ‘groen bloed’ het, en oorsee is om die game te gaan kyk, hulle is die manne wat volgende week die druk gaan begin aanblaas!
    Nou moet Saterdag 9nm aanbreek, my nerwe is deur, en die opwinding maak my grys…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: