The Brave One

“Dying is not hard. There are plenty of ways to die. To figure out how to live, THAT is hard. When you love something, everytime a bit of it goes, you lose a piece of yourself.”

Hierdie woorde kom uit die fliek “The Brave One” (met Jodie Foster). Ek het dit vanoggend gaan kyk en ek was nie vandat ek kan onthou, al ooit so getref deur ‘n fliek nie. Ook veral miskien in die lig van die misdaad situasie in ons land.

Kortliks gaan die fliek oor Erica Bain (Jodie Foster), vir wie die strate van New York haar huis en haar brood en botter is. Sy deel die klanke van haar geliefde stad met haar radioluisteraars in haar radioprogram “Street Walk.” Na werk gaan sy huis toe na haar verloofde, David Kirmani (Naveen Andrews). Maar alles wat Erica ken en liefhet word een aaklige aand van haar weggeruk wanneer sy en David aangerand word in ‘n park. David oorleef dit nie, en Erica amper ook nie.

Jodie Foster says: ““I think we all have these ideas that there are lines that we would never cross and people we could never be, and yet, you don’t know who you would become in a certain circumstance. You might assume, intellectually, what your ethics might be, but until you are forced into a situation that challenges you, that changes you, you can’t know who you would be.”

Director Neil Jordan agrees. “‘The Brave One’ poses some uneasy moral questions. I think when we are wronged, a part of us would love to react with a kind of primitive brutality so we could right it immediately. But we don’t because civilization teaches us not to do that. So the spectacle of seeing somebody descending into a morally questionable area is both horrifying and fascinating at the same time.”

Erica Bain is attacked and beaten and her fiancé is killed. Physically she comes back to health, but her life is completely changed. She has to reach into herself to find a way through, and she does…but the way she does is what set the story apart. In order for her to survive, she has to find the courage to overcome the fear and take back her life in whatever way she can. That’s what makes her ‘The Brave One’.

Dit is absoluut die moeite werd om te gaan kyk en die musiek in die fliek is ook van die mooiste ooit. Hier is die “main song” van die klankbaan, Sarah McLachlan se “Answer”:

Advertisements

7 Responses

  1. Ek is mal oor Sarah McLachlan se musiek. Ek sal ‘n plan maak om die fliek te gaan kyk.

  2. Sonson, jou intree-woorde hier is nou wragtag ongemaklik waar, hoor. Ding het so die idee dat manman daai nie sommer eensklaps uitfigure en dan dit toepas nie – dis amper so asof dit ‘n leeftyd van weer probeer is.

  3. Dankie, ek sal uitkyk vir die fliek (AS dit ooit hier ‘n draai maak…. Jodie Foster is ‘n uitstekende aktrise.

  4. Dankie vir die info. Het nogal gewonder of dit die moeite werd is. Sarah McLachlan kan maar!!

  5. Mal oor Jodie Foster en daai deel wat jy noem nl. “I think we all have these ideas that there are lines that we would never cross and people we could never be, and yet, you don’t know who you would become in a certain circumstance. You might assume, intellectually, what your ethics might be, but until you are forced into a situation that challenges you, that changes you, you can’t know who you would be.” Laat mens dink!

  6. Dankie. Dit klink na fliek wat definitief gesien moet word.

  7. ek het gedink die manier wat die fliek geweld en kwesbaarheid / tenderness die hele tyd gelyk uitbeeld, was aangrypend. mclachlan se musiek was ‘n briljante deel hiervan.

    hmm, ek dink ek gaan my vriend feddy vra om ietsie daaroor te sê…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: