My naweek – sonder woorde!

Van hier   1.jpg  

na hier        2.jpg

na hier        3.jpg

na hier       4.jpg

na hier       5.jpg

na hier       6.jpg

na hier       7.jpg

tot hier!       8.jpg

Daar is vanaand rus, vrede en stilte in my siel!

Advertisements

6 Responses

  1. Montaquuuu-uuuu! Ekke drink jou muscadel
    Eks sit hier met my voete op ‘n springbokvel

  2. Lekkerte!!! Ek is sommer jaloers! 🙂

  3. Sê net waar en ons is daar! 😀

  4. Daardie foto’s is so mooi – ek het amper begin dink ek wil ook daar wees, totdat ek onthou het dat ek niks hou van koudkry nie.

  5. Dis sooooo mooi, ek pik sommer ‘n traan oor die mooiste mooiste Kaap! Ek mis die see en die berge so baie!!

    Geniet dit en wardeer dit!!

  6. …jy het sopas die die woordjie “jaloers” vir my geherdefinieer. Ek is nie afgunstig jaloers nie, net baie verlangend jaloers! 8)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: