My ver huis

Toe ek klein was en kwaad gedoen het, en ek is daaroor gekonfronteer, het ek glo vir my ma gesê:

“Ek wil nie nou so baie praat nie. Ek gaan na my ver huis toe.”

Vandag voel ek so en ek wens hierdie was my ver huis:

 my-droom.jpg

Advertisements

5 Responses

  1. Daar word altyd gesê die mans gaan in hulle grot in. Waar kruip vrouens dan weg? Jou eiland lyk vir my na die ideale “escape route”!! Mooi pic!!

  2. Ek kom saam . . . 😉

  3. Ons almal het ‘n “ver huis”.

  4. Ek stem saam BiB. Of jy nou in Korea sit en jou “ver huis” is SA, of jy sit in Gauteng en jou “ver huis” is in die Noord-Kaap, dis amper dieselfde.

  5. Sonson
    Ding geniet daai antwoord.
    Ver huis.
    Ding hou baie daarvan.

    d

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: