Gedig om te deel

Vanaand wil ek nie baie praat nie, net hierdie gedig met julle deel:

Besoeking (deur Sheila Cussons)

Daar het so pas ‘n engel

deur my kop gegaan

terwyl ek op my rug gedink – lê het:

‘n straal versekering: ek is nie vergeet nie.

Roerloos verras, wil ek nie roer nie,

en verder nie dink nie, net vashou:

solank ek dit kàn, sal ék kan hou.

Advertisements

One Response

  1. baie mooi gedig. mens het so van die gedigte wat jy nie kan vergeet nie. ek het een. dit kan jy terugvind op my blog. seafever van john masefield. het dit ooit moes leer en dit het altyd by gebly.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: