Al die foto’s hier onder is deur Megan (my dogter) se vriend, Riaan, geneem. Ek dink dis uitstekende fotografie en ek het ‘n klompie van sy foto’s by hom gebedel om hier te wys. Ek sal gereeld nog van sy foto’s byvoeg, want ek dink hy het ‘n talent wat gedeel moet word!
15 Junie 2008
3 Februarie 2008











































Inderdaad flippen mooi pics!
Is hy ‘n fotograaf van beroep? Dis uitstekende kwaliteit. Hy mag maar.
Nee, Sonblom, hy is nie ‘n fotograaf nie – dis net sy stokperdjie. Ek dink ook hy mag maar
Briljant!
Daai verkleurmannetjiebabatjie is die ouliklieflikste dierdingetjie!
Wat ‘n talent het hy nie! Gelukkig hoef hy nooit vir iemand anders se kunswerke te betaal nie. Te pragtig!
Dis nie net mooi nie dis WOW!!! Weet nie hor om die te beskryf nie. Geniet die stok perdjie verder.
Hy het werklik talent!!! Dis die pragtigste fotos.
Absoluut stunning! Dit moet beslis gedeel word!