Aaaah, ek dog dis die programmetjie wat jy gebruik om dit mee te doen
Ek hou nogal van die oob effek. Ek het jare terug ook met photo editing gespeel, maar dit was verskriklik tijdrowend. Ek moet bietjie kyk, miskien dat mens deesdae vinniger kan edit met die nuwe sagteware…
Hi Sonkind,
jou Antie wil nou meer weet van die OOB’s storie?
Is dit nou ook vir mense wat tegnologies heeltemal gestremd is, of is jy nou net geniaal?
Dis baie oulik gedoen.
Antie koekie
en daar sal jy alles lees oor OOB’s. Stoutsus het dit baie mooi uiteengesit. En nee, ek is darem nie geniaal nie. Die Gestorwe Soldaat het hiermee begin en ons almal vir ‘n wyle aangesteek om OOB’s te maak.
Probeer gerus en kom wys vir ons die resultate
Leave a Reply
Sonstraal van die oomblik
”Vision without action is a daydream. Action without vision is a nightmare.” - Japanese proverb
Ek weet ek loop die risiko om vrééslik dom te klink, maar wat is “OOB”?
Nee Machiel, jy is nie dom nie, ek het ook nie die eerste keer geweet nie. Buitendien, ek het geleer daar is nie so iets soos ‘n dom vraag nie.
OOB staan vir “Out Of Bounds” - ek neem aan dis omdat jy die foto buite die oorspronklike raampie vat
Aaaah, ek dog dis die programmetjie wat jy gebruik om dit mee te doen
Ek hou nogal van die oob effek. Ek het jare terug ook met photo editing gespeel, maar dit was verskriklik tijdrowend. Ek moet bietjie kyk, miskien dat mens deesdae vinniger kan edit met die nuwe sagteware…
Uitstekend! Ek gaan nou ook probeer…. maar as dit stil is van my kant af, dan weet jy dit willie werkie… Ek gaan soos SS vir GIMP toets….
Hi Sonkind,
jou Antie wil nou meer weet van die OOB’s storie?
Is dit nou ook vir mense wat tegnologies heeltemal gestremd is, of is jy nou net geniaal?
Dis baie oulik gedoen.
Antie koekie
Antie Koekie, volg hierdie link:
http://7skewekleure.wordpress.com/2008/02/01/juffrou-ss/