Comments for Sonkind

Opmerking op Geskryf deur Onbekend deur Alta
Dis Koos van der Merwe se poem die.

Opmerking op Ek soek jou (Floris A Brown) deur Mnr Floris Abraham Brown
My geheime onbekende drawwer in die Park

© Floris Brown

elke Saterdag vroegmôre

in die Park

sterf my hart in jou

as jy verby my draf

jou verleidelike glimlag

sagte: “Hallo”

maak my knieë jellie

ek was myself

in jou nat geswete gesig

nat geswete bo-top

nat geswete styfspanbroek

nat geswete kurwes van jou lyf

raak flou in die aanskoue

van die pinkrooi blos

op jou wange

voordat jy om die

hoek verdwyn

begin jy agteruit draf

wuif gooi ’n soen

wetende dat jy my

speels opvreet

wie is jy meisie

met jou Sweedse witgoud

lang hare wat liefdesseine

uitstuur na my hart

jy anker my

staties tot die grond

ek is so opgewonde

oor my elke Saterdag vroegmôre

wandeling in die Park

jy hou my hart gevange

my geheime Sweedse Meisie van die Park

jy hou my hart gevange…

Mijn geheime onbekende jogger in het Park

(Vertaald door Loes Essen-NL)

© Floris Brown

elke vroege zaterdagmorgen

in het park

sterft dat hart van mij in jou

dan ren jij mij weer voorbij

jouw verleidelijke glimlach

en fluisterend “Hallo”

maken mijn knieën week

ik was me in het zweet van jouw gezicht

doorweekte top

doorweekte trainingsbroek

de glanzend bezwete rondingen van je lijf

val bijna flauw bij het aanschouwen

van de rozerode blos

op jouw wangen

voordat je de hoek om verdwijnt

begin je achteruit te rennen

werp je mij een zoen toe

je weet, je vreet me langzaam op

met die verlokking

wie ben jij, meisje

met je lange Zweedse haar van witgoud

dat liefdesseintjes uitzendt

naar mijn hart

me vastnagelt aan de grond

ik ben zo opgewonden

over elke vroege zaterdagmorgen-

wandeling in het park

jij hebt mijn hart gegijzeld

mijn geheime Zweedse Meisje

van het Park

gegijzeld heb jij

mijn hart…

My secret unknown jogger in the Park

© Floris Brown

every early Saturday mornings

in the Park

my heart dies in you

as you jogging by

your cute smile

your soft: “Hallo”

makes my knees jelly

I bath myself in

your sweaty face

sweaty skimpy top

sweaty tights

sweaty body curves

and faint in the

pink reddish blush

of your cheeks

before you disappear

around the bend

you start jogging backwards

waving blowing a kiss

knowing you’re gently

very seductively

killing me

who are you lady

with your Swedish white golden

long hair sending out

love – calls to my heart

you’re pinning me

static to the ground

I’m so anxious for my

early morning Saturday’s

stroll in the Park

you captured my heart

my secret Swedish Lady in the Park

you captured my heart…

Opmerking op Heimwee deur Shaun Phillips
Simondium uitgespreek “Simonium” sonder die “d” soos in my voorouers dit uitgespreek het.  Ek kan ook trots se ek is daar gebore op “Pickstone Nursery”-Watervliet op die Sandbult soos baie van die Phillipse.  Ja ek woon ook nou in Pniel soos baie ander wat later ‘n heenkome elders moes vind.  Simondium ‘n plek waar self die  Muslims ‘n kuboor-begrafplaas gehad het.  Die heel oudste slawe begrafplaas by Ysblokke (Moffson Cottages) is rerig verwaarloos en word nie meer in stand gehou nie.  Ja die plekkie gee nie baie weg as mens verbyry nie en die ou-Simoniumers het aanbeweeg, ja miskien moet ons vir die kinders gaan wys waar ons groot geword het.

Opmerking op Op alle gesigte (Ingrid Jonker) deur Katryn
Stem saam met skoor.  As amateur digter van hierdie eeu wens ek soms ek kan my vinger in die lig steek en vra vir ‘n spreekbeurt.  Ingrid is my heldin.

Opmerking op Selfmoord deur Robert Wentzel
Vraag:-

Het God gesondig toe Hy Simson se gebed goedgekeur het en aan Simson sy sterkte teruggegee het om daarmee “selfmoord” te pleeg? Hmmnnn !

Of se ons nou deur hierdie goedkeuring van God aan Simson, dat God vir Simson reguit hel toe gestuur het, aangesien dit Simson se heel laaste daad[sonde] was voor hy[Simson] toe sterf?