Nataniël

Ek was vroeër vanaand by die bekendstelling van Kaalkop 2, Nataniël se nuwe boek. My “claim to fame” is dat ek saam met hom op skool was. Hy is klein en kort en fyn en skreeusnaaks.
Ek het een of twee foto’s van hom geneem, toe vertel hy my sommer daar van die kissie af, waarop [...]

Donderdag, 11 Mei 1978

11 Mei 2008, Sondag, Moedersdag.
30 jaar gelede - 11 Mei 1978, Donderdag. Die laaste dag wat enige iemand vir Andrea gesien het. Was daar vorige jare wat Moedersdag op 11 Mei was? Ek weet nie. Waar is Andrea se ma vandag en hoe voel sy, na 30 jaar, op Moedersdag? Ek kan my nie indink [...]

Die dag as jy deel van die statistieke word

Ek sit in Lanseria se vertreksaal terwyl ek hierdie tik. Ek moes kwart oor drie gevlieg het, terug huis toe, maar die vliegtuig is met ‘n uur vertraag. Ek is letterlik bitter koffie gedrink, ek drink al van laasnag af koffie asof my lewe daarvan afhang, want kos kry ek nie verby my lippe nie. Daarom het [...]

Wat as jou huis nie is waar jou hart is nie?

Ek is van nature gou om my opinie oor dinge uit te spreek, maar ek is ook gou om verskoning te vra as ek besef ek is/was verkeerd. Miskien spreek ek my opinies so sterk uit omdat ek nog altyd probeer het om voluit te lewe en omdat ek glo mens doen ‘n ding ordentlik [...]

Dood en Begrafnisse

Voorverlede week het George oor begrafnis en dood geskryf en ek wou toe al ‘n inskrywing hieroor gemaak het, maar my dae het onder my uitgegly en ek het nooit daarby uitgekom nie. Intussen het my moermeter ge-overrev en ek moes ‘n prentjie teken en so bly die dood en begrafnis post steeds agter.
 
Vanmiddag gaan [...]