‘Punks’ by die Plaas Paartie

My suster, Lisa, sing verskriklik mooi. Gewoonlik speel ek kitaar, sy speel keyboard en sy sing ook. Nou, as mens kan musiek maak, word daar gewoonlik sommer gou gekuier waar mens ook al gaan en ontmoet jy soms vreemde karakters.
Lisa het ook op ‘n tyd deur die stadium gegaan waar sy haar hare ‘n paar [...]

Tussen Treine, Tussen Stasies

Ek vermoed dat elkeen van ons, veral dié met ‘n paar of wat jare agter die blad, se lewenspad al met ‘n spoorlyn gekruis het. Voorstedelike-trein, slaap-trein, troepe-trein.
Vir my het treine en treinry nog altyd ‘n vreemde bekoring ingehou. Met geskeide ouers het ek kort na my 16de jaar die land ten minste twee keer [...]

Anoesjka op die plaas - Deel 2

 
Ek het anderdag hier vertel van Anoesjka en Jaco op die Karoo plaas . Gister kry ons toe ‘n lekker lang brief en ‘update’ oor die plaaslewe. Vir die wat dalk gewonder het hoe dit intussen op die plaas gaan - hier is ‘n opvolg. Ek stel Anoesjka self aan die woord:
“Vir almal vir wie [...]

Ek soek my polonie!

Om hierdie storie te kan waardeer, moet ek julle net eers bietjie vertel van my ma. My ma is wat mens sal noem ‘n “artist”. VREESLIK kunstig, teken die mooiste prentjies, kon die mooiste stories vir ons uitdink toe ons klein was, en al daai dinge.

Maar sy is ook so verstrooid soos tien professors. Sal [...]

Besoek aan sex shop!

Hierdie post van Platterfuss
http://platterfuss.wordpress.com/2007/09/06/poppers-sexpos-en-sex-shops/
het my laat dink aan my uitstappie so 3 maande gelede.
Saam met  my werk ‘n hele paar jong mense en twee van die girls, het ek agtergekom, is nogal nog redelik onskuldig, of naief. Weet ook nou nie eintlik of dit die regte beskrywing is nie, maar nou ja. Vir hulle eie redes [...]