Die Son

Dit was seker onvermydelik dat ek een of ander tyd oor die son sal skryf. Nee, nie die poniekoerant nie, DIE PLANEET.
‘n Son is ‘n hemelliggaam waarom ‘n planeet wentel. Die aarde, asook verskeie ander planete, asteroїdes, meteorides en komete, wentel om die son. Die son, op sy beurt, wentel weer om die middelpunt van [...]

Lost Hour for a Lost Soul

A while ago Parenthesis tagged me to write a short story of no less than 500, and no more than 5000 words. You can read all about the conditions HERE and if you want to, you can also participate. I am not going to tag anybody specific, but feel free to write your own story.
Here [...]

Verkeer vra askies; Griepgat

Ja, nie grapgat nie, griepgat. Dis ekke vanaand.
Eers gou vertel van gisteraand. Verlede week bel Mnr Pat Curran van die Provinsiale Verkeer toe mos en vra wanneer sal dit my pas om hom, Mnr Buys en Mnr Skinner te ontmoet, by hul Brackenfell kantore, sodat ons die insident wat voorverlede week op die N1 gebeur het [...]

Swart Maandag!

Vandag moet ek hier ‘acid’ kwyl (met apologie aan Rustig), want as ek dit nie doen nie, gaan ek verstik en ‘n lawa gat dwarsdeur my lyf brand.
Hierdie Maandag was nie blou nie, dit was nie pers nie, dit was SWART!
Wat maak jy as jou kollega, wat die ENIGSTE een is wat laasweek se twee [...]

Lawwe Mei Haiku’s

Mei is nie vir my
Dit spel winter om die draai
En Son wat koud kry
########################
Snoek loop vanaf Mei
Vier maande sonder erre
Al tyd van snoek kry
########################
Wens ek was ‘n beer
Dan sal jy my nie sien voor
September eers weer