Posted on February 28, 2008 by Sonkind
Môre is skrikkeldag, 29 Februarie 2008.
Op 29 Februarie 1988 word aartsbiskop Desmond Tutu saam met 100 geestelikes gearresteer in ‘n vyf dae lange anti-apartheid betoging in Kaapstad.
‘n Skrikkeljaar is ‘n jaar wat ‘n ekstra dag bevat om sodoende die kalenderjaar te sinchroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op ‘n presiese [...]
Filed under: Raak gelees | 8 Comments »
Posted on February 22, 2008 by Sonkind
Hierdie was te goed om NIE te ‘copy’ en ‘paste’ nie. Sensitiewe manne moet dalk liewers nie lees nie!
This is an actual letter from an Austin woman sent to Maxi Pad Company, Proctor and Gamble regarding their feminine products. She really gets rolling after the first paragraph. It’s PC Magazine’s 2007 editors’ choice for best [...]
Filed under: Raak gelees | 10 Comments »
Posted on February 21, 2008 by Sonkind
1. My hande is klein; moenie perfeksie verwag wanneer ek my bed opmaak, ‘n prent teken of ‘n bal gooi nie. My bene is kort; loop asseblief stadiger sodat ek kan byhou by jou.
2. My oë het nog nie die wêreld aanskou soos jou oë het nie; laat my asseblief toe om veilig te verken. [...]
Filed under: Raak gelees | 5 Comments »
Posted on February 18, 2008 by Sonkind
Ek lees vandag HIERDIE in Die Burger.
Vir die wat sukkel om ‘links’ oop te maak, hier is die berig:
Diepste drome en vrese op blog onthul
Pssst, moenie vir niemand sê nie, maar . . . ‘n hele paar miljoen mense se geheime is nie meer geheim nie. Ook nie vir Herman Scholtz nie.
DÍT is nie die werk [...]
Filed under: Raak gelees | 2 Comments »
Posted on February 14, 2008 by Sonkind
“I don’t understand why Cupid was chosen to represent Valentine’s Day. When I think about romance, the last thing on my mind is a short, chubby toddler coming at me with a weapon” - Author Unknown
Baie mense wonder waar kom Cupid vandaan en hoekom word hy geassosieer met Valentynsdag.
Cupid speel al baie lank ‘n rol [...]
Filed under: Raak gelees | 3 Comments »