Untraceable

Ek het vandag die fliek “Untraceable” gaan kyk. Die film speel in Portland, Oregon, af en gaan oor ‘n reeksmoordenaar wat toestelle opstel wat sy slagoffers doodmaak, gebaseer op die hoeveelheid “hits” wat sy webwerf, (”www.killwithme.com” ;) kry.
In die FBI is daar ‘n afdeling wat toegewyd is slegs aan die ondersoek en vervolging van internet kriminele. [...]

Death Sentence

Hoe ver sal jy gaan om jou familie te beskerm? Wat as jy juis deur jou verdere optrede die mense wat die naaste aan jou is, se lewens in gevaar stel, maar jy nog steeds nie kan “let go” nie? Hoe ver kan een mens gedryf word as hy dink hy het niks om te [...]

Tears of the Sun

Ek het hierdie “otherwise” streep in my om oorlogflieks te kyk. You name them, I’ve seen them. Ek wil WEET van oorlog. Hoekom doen mense hierdie dinge aan ander mense? Ek sukkel om te verstaan.
Vanmiddag het ek per ongeluk beland op ‘n plek waar iemand na hierdie fliek gekyk het. Tears of the Sun. Ek [...]

The Brave One

“Dying is not hard. There are plenty of ways to die. To figure out how to live, THAT is hard. When you love something, everytime a bit of it goes, you lose a piece of yourself.”
 
Hierdie woorde kom uit die fliek “The Brave One” (met Jodie Foster). Ek het dit vanoggend gaan kyk en ek [...]