Vroue in ons tronke.

Op vandag se “search engine terms” het iemand “kinders onder 5 saam met ouers in tronke” ingetik en by my blog uitgekom. Vreemd. Ek wonder hoekom iemand oor so iets sal wil lees. Ken die persoon so iemand? Of was dit bloot vir navorsingsdoeleindes?
Uit nuuskierigheid gaan google ek toe dieselfde en het met naarheid die [...]

Onsigbaar.

 
Ek was gisteraand by Exclusive Books se bekendstelling van Deon Meyer se nuwe boek, Onsigbaar.
                                    
Dis die eerste Afrikaanse boek met ‘n dubbele voorblad en Deon dra die voorkant (Oranje) aan die Cheetas op en die agterkant (Blou) aan die Blou Bulle, met die klem daarop dat die blou AGTER is!

Ek vermy gewoonlik die glas-in-die-een-hand-bordjie-eetgoed-in-die-ander-hand brigades [...]

Hoe goed is jou motor?

So ‘n rukkie terug het ek vertel wat ek doen om my daaglikse brood te verdien. Boer in Ballingskap het genoem dat hy nogal die stats van voertuie sou wou sien. Soos hoeveel foute uit ‘n 100 elke tipe voertuig het.
Wel, ons het pas die resultate bekendgestel en dit is ook aan die pers vrygestel. [...]

1995 - 2007 Gaan ons dit WEER doen?

Daai dag - daai dag, toe kruip ek op my kniee voor die TV asof ek daai bal self kan oorhelp!
Bokke, mag julle dit weer doen! Hier’s bietjie history:

Diskriminasie is dood, lank lewe diskriminasie

Om te verstaan waaroor ek hier gaan skryf, moet ek eers vir julle die agtergrond gee van wat ek doen vir my daaglikse brood.

Ek werk vir ‘n internasionale maatskappy wat marknavorsing doen. Ons doen marknavorsing hoofsaaklik in die motorindustrie, maar ook vir baie, baie ander groot maatskappye. Elke semester bring ons ‘n verslag uit van [...]