Posted on April 24, 2008 by sonkind
Wipneus vra HIER of sy ‘weird’ is. Die kommentaar het my laat besef daar is baie van ons “out there”. Maar is dit werklik obsessiewe gedrag, of soos die Engels sê OCD (Obsessive-Compulsive Disorder)? Ek het bietjie gaan lees en op ‘n paar interessante, maar ook kommerwekkende (vir myself) feite afgekom.
OCD is ‘n sielkundige angsversteuring, [...]
Filed under: Aktueel | 9 Comments »
Posted on February 1, 2008 by sonkind
Seks, godsdiens, politiek - die drie gespreksonderwerpe wat mens veronderstel is om ten alle koste te vermy, want dit kan van jou vriende vyande maak. Die uiteenlopende opinies oor hierdie drie musketiers kan maak dat mense nooit weer met mekaar praat nie. Tog is dit die drie onderwerpe wat direk of indirek die meeste aangeraak [...]
Filed under: Aktueel | 19 Comments »
Posted on January 21, 2008 by sonkind
In hierdie ou landjie waar ons dan nou almal deesdae die demokratiese reg het om ons sê ongekwalifiseerd te sê, wil ek gou asseblief vir die Steve-wa vra om stil te hou as hy hier verbykom - ek wil ook gou opklim en my sê sê.
Maar voor ek my sê sê, lees mooi - EK [...]
Filed under: Aktueel | 15 Comments »
Posted on January 15, 2008 by sonkind
Dit kom en steel ons kinders weg, onder ons oë, en laat vir ons ‘n volslae vreemdeling agter.
Hierdie is vir Dellie se vriendin en vir Zee en elke ouer daar buite wie se kind die dodedans met dwelms dans.
DWELMS - die vloekwoord van ons tyd. Die ding wat jou kind kom wegsteel onder jou oë, [...]
Filed under: Aktueel | 23 Comments »
Posted on January 5, 2008 by sonkind
Op vandag se “search engine terms” het iemand “kinders onder 5 saam met ouers in tronke” ingetik en by my blog uitgekom. Vreemd. Ek wonder hoekom iemand oor so iets sal wil lees. Ken die persoon so iemand? Of was dit bloot vir navorsingsdoeleindes?
Uit nuuskierigheid gaan google ek toe dieselfde en het met naarheid die [...]
Filed under: Aktueel | 16 Comments »