Kry my hier

Sonkind het getrek en

BLY NOU HIER!!!

4 Responses

  1. Ek hoop jy vind gou jou voete in jou nuwe tuiste!! Hoop julle het baie vrede, vreugde, geluk en gesondheid in julle nuwe huis!

  2. Gaan jy nou nooit klaar uitgepak kom nie! Ek gaan ook vir ‘n lang ruk buite aksie wees vir blogs en comments! Lekker reg en uitpak!

  3. Welkom in jou eie grootmens wereld…ek glo mos dat ‘n mens ‘n plek van jou eie moet he…geniet daarvan en vanuit Belgie…Veels geluk!! Riana

Leave a Reply