Sonkind het getrek en
BLY NOU HIER!!!
Filed under: Sommer net | 4 Comments »
Alles in die lewe het ‘n tyd. Al is Baas Lewe se tyd nie altyd ons tyd nie. So is daar dan ‘n tyd om te kom en ook weer ‘n tyd om te gaan.
Op 24 Mei 2007 het ek my eerste inskrywing hier gemaak. Ek was nog SO groen wat die blog-ding betref en het [...]
Filed under: Sommer net | 9 Comments »
Vir die wat dalk so bietjie gewonder het waarom ek so skaars is – Sonkind het ‘n nuwe speelplek gekry. Dit gaan nog hak en tak en ek het al die afgelope twee weke my anderkant afgesukkel, maar “slowly but surely I am getting there”!
Ek het besluit om die stoute skoene aan te trek en in [...]
Filed under: Sommer net | 22 Comments »
Ek is so ver agter met my huiswerk, ek sal nog ‘n rukkie vat om als in te haal
Zee tag my om my “brands” bekend te maak en toe kom Soldaat ook nog en tag my vir my mosaiek, so ek slaan nou twee vlieë met een klap dood.
BRANDS:
Tandepaste? Aquafresh Mint
Wasgoedseep? Bio Classic
Skottelgoed [...]
Filed under: Sommer net | 10 Comments »
9 Oktober 1965 – 2 Augustus 2008
Gisteroggend in die koudste ure, toe die nag op sy donkerste was, het jy ons gegroet, sommerso in jou slaap. Jy was ook een van die Anderstes, al het so min mense dit ooit besef. Net, jy het dit met drank verdoof. Daarom het ons jou soms misgekyk, die [...]
Filed under: Uit die hart | 16 Comments »