Filed under: Sommer net
| Alta on Geskryf deur Onbekend | |
| Mnr Floris Abraham B… on Ek soek jou (Floris A Bro… | |
| Shaun Phillips on Heimwee | |
| Katryn on Op alle gesigte (Ingrid J… | |
| Robert Wentzel on Selfmoord |

|
Blog at WordPress.com. Theme: Digg 3 Column by WP Designer

Ag ja wat sonkind….food has replaced sex in my life, now I can’t even get into my own pants.
LOL!! Ek se liewer niks!! Lekker naweek!
. . . and then you die! Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie
Sonkind bly vir so rukkie langer in Rosatjie se teenwoordigheid – die bitch en die slut sal ‘n metamorfose ondergaan.
Jy mag jouself dalk net in ʼn pretpark vind, met die hoogste merry-go-rounds en dinge wat jou van al jou sorge sal laat vergeet.
Ek kon dit nie beter gestel het nie Sonnie. Het ons winter depressie???
very good blog, congratulations
regard from Reus Catalonia Europe
thank you
Tersia – stilbly is ook ‘n antwoord
Jaco – Ai, kon ‘hulle’ ons nie maar net ‘n idee gegee het van HOE moeilik dit nou eintlik gaan wees nie?!
Mefri – ek is MAL oor merry-go-rounds
Wipneus – ek ly hierdie jaar aan ERGE winterstres
Te la ma Maria – Welcome here, I feel flattered to have a visitor from so far
Zee – ek het nogal nuwe musiek ontdek vir Sondagaand – watch this space
Beter as dit kan dit wragtig nie gese word nie!!!
Sy kan maar so nou en dan ‘n bietjie van ‘n slet wees, enigiets net sodat dit soms bietjie makliker kan wees….