Vir ‘n onbekende blonde man

Ek was skaars vyftien, nog in die tyd van die ou Suid-Afrika. Elke jaar het ek saam met my ouers na die gevangenes se konsert by die Victor Verster-gevangenis gaan luister. Desjare het ek nie geweet van Mandela nie, ook nie geweet hy sou baie jare later vrygelaat word deur einste hierdie gevangenis se hekke [...]

Dag- of Nagmens?

Van kleintyd af moes ek gereeld hoor: “Komaan, komaan, staan op! Gisteraand was jy Kaatjie van die baan en vanoggend is jy dooie bobbejaan!”
EK IS NIE ‘N OGGENDMENS NIE! EK IS NIE ‘N OGGENDMENS NIE! EK IS NIE ‘N OGGENDMENS NIE!
Ek dink julle kry die prentjie
Ek is die Wilde Wragtig van die Weste vroegmore. [...]

I believe

So bietjie “Prep Talk” 
I Believe..
That you should always leave loved ones with loving words. It may be the last time you see them.

I Believe…
That you can do something in an instant that will give you heartache for life.

I Believe…
That you can keep going long after you think you can’t.

I Believe…
That we are responsible [...]

30 000 and counting

Ek het iewers tussen gister en nou die 30 000 merk oorgesteek
Blog Stats
Total views: 30,054
Elke nuwe voertuig gaan mos eintlik vir sy eerste “MAJOR Service” op 30 000 km. Nou wonder ek, het hierdie blog (of sy eienaar ) dalk nou ‘n “major service” nodig?

Vir Jou – In Blou

Vrydagaand kuier ons by mense wat NET na Afrikaanse musiek luister. Dis ‘n lekker kuier, maar die musiek kry my soms onder. Ek het ‘n wye musieksmaak, wat ook Afrikaans insluit, maar nie NET dit nie.
Terwyl hulle rokkie-sokkie-bokkie in die braaikamer, met glase rooiwyn of brandewyn en coke, vat ek my Jack Daniels en dwaal [...]